William Wolf
Nog 'n oorspronklike liedjie uit die bekende liedjieskrywer William Wolf se pen. Klavier opname, verwerking en vervaardiging Wesley West. Spesiale dank aan Roux Cloete, Bouwer Bosch wat ook deel was van die skryfproses.
"In die middel van nerens het ek jou verloor.
Ek het jou kom haal, maar het my hart gehoor"
![](https://i.ytimg.com/vi/0ZWMxvKaRP4/maxresdefault.jpg)