Kinders is dol daaroor om te leer van wilde diere. Bee-Bee-die-By wil jou kind help om 'n liefde vir die natuur en wilde diere te ontwikkel deur hierdie oulike Afrikaanse Kinderliedjie van Buffel en Bobbejaan.
Al ons liedjies is ook beskikbaar in Engels. Gaan kyk gerus en Enjoy!!!
[ Ссылка ]
Speellys vir beide Afrikaans en Engelse wilde diere kinderliedjies:
[ Ссылка ]
Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:
[ Ссылка ]
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673
OF STUUR 'N EPOS NA jeanette@pronette.co.za
Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op [ Ссылка ]
Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk
Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning.
Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms.
Jeanette:
[ Ссылка ]
Heuning:
[ Ссылка ]
#beebeedieby #tippiedieolifant #Jeanette #heuningband
Ещё видео!