El Vannemé-Bekink voer onderhoude met die akteurs van 'Vergeet My Nie' om by hulle te hoor waarmee hull hulself besig hou gedurende lockdown en wat is hulle sieninge aangaande die wêreldwye afsluiting.
Vandag gesels sy met Arno Greeff wat die rol van #BraamMalherbe vertolk.
Volg die aanlyn reeks op ons Facebook, Intagram of Youtube Kanale. @VergeetMyNieFliek @TheFilmFactorySA @Bakgatflieks @Virdievoels
#lockdown #lockdownmetel #vergeetmyniefliek
![](https://s2.save4k.ru/pic/5gYvFXEUyLo/mqdefault.jpg)