Frazer Barry, 'n vriend van die KKNK, deel van sy wyse woorde met ons as deel van die 21 Lewenslesse-reeks. Hy sê onder andere ons het mekaar nodig, die lewe is hard en ons is maar sag, maar - vasbyt!
Vir nog lewenswyshede van bekendes besoek kknk.co.za en klik op die Virtuele Absa Kuierkamer.
#KKNKoraloor #21lewenslesse #lifelessons #VirtueleAbsaKuierkamer
![](https://i.ytimg.com/vi/9HOo1uiTMkU/maxresdefault.jpg)