🌧️KOEL tot KOUD met ligte buie in dele van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.
⛈️ Geïsoleerde reën- en donderbuie moontlik oor Gauteng, Noordwes, Vrystaat, Hoëveld en Oos-Kaap
⚠️IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
🟡Geel Vlak 1: Skadelike winde wat lei tot moeilikheid in navigasie op see, gelokaliseerde ontwrigting van hawens, klein vaartuie wat die risiko loop om water aan te vat en in 'n omgewing te kan omslaan en gelokaliseerde ontwrigting van strandaktiwiteite word hoofsaaklik vanaf die middag tussen Kaap Columbine en Kaap Agulhas verwag.
🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor westelike dele van Noordwes en die noordoostelike dele van die Noord-Kaap verwag.
#Voxweather #reën #brandgevaar
Ещё видео!