1b. Die Skeppingsweek: Dag 5 - Skepping tot herskepping reeks
Kom sluit by ons aan vir hierdie opwindende nuwe reeks, spesiaal saamgestel vir kinders 12 jaar en jonger (maar ook vir die ouer boeties en sussies asook hul ouers).
In die tweede episode van die Skeppingsweek gaan ons eers vlugtig oor die oerknal-idee gesels voordat ons meer gaan leer rondom die gebeure van Dag 5, toe God die water-lewende asook die vlieënde wesens geskape het. Ons gaan ook kortliks kyk na dit wat evolusioniste glo.
SKAKELS:
Vir die volle episode: [ Ссылка ]
Vir die volle reeks: [ Ссылка ]
Besoek my webblad: [ Ссылка ]
Ещё видео!