In die tweede gedeelte van hierdie reeks gaan ons leer oor die verwoesting wat plaasgevind het weens die Sondeval van die mens. Hoekom is daar reëls? Wat het gebeur toe Adam en Eva deur satan versoek is en wat presies het tydens die Sondeval gebeur?
Skakels
Vir boekbestellings, asook die aflaai van ’n gratis Vrae en Antwoorde Hulpbron vir Opvoeders, besoek gerus my webblad by: www.creation-skepping.co.za en druk op ‘Buy’ of ‘Download’
Vir DVD-bestellings (2 gratis per kliënt) asook boekbestellings, besoek ‘Clash of Minds’ se webblad by: www.clashofminds.com en druk op ‘Order’. Die reeks kan ook gratis afgelaai word deur op die ‘Download’ skakel te druk.
Ещё видео!