Director - Bouwer Bosch
Cinematography - Marius de Nysschen
Editor - Bouwer Bosch
Grading - Marius de Nysschen
Song produced by Peach van Pletzen and Makkie Auriacombe
LIRIEKE:
Kyk uit vir jouself in die donker
die liggies is skaars maar dis helder.
Pasop vir die wat jou blind maak.
Dra jou hart op jou mou, jou siel in jou sak, jou gedagtes in jou hart
en wees eerlik met jouself, wees eerlik.
Wees oop om te val deur die lewe.
Vervelig aspris skuif ons nader, aan die wat ons wil heelmaak.
Dra jou hart op jou mou, jou siel in jou sak, jou gedagtes in jou hart
en wees eerlik met jouself, wees eerlik.
Hopelik sal 'n hoop geluk help dat ek hier uitkom.
Ek's jammer ek sê wat ek dink, moet ek eerder dink wat ek sê? Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
Connect on other platforms:
Website: [ Ссылка ]
Facebook: [ Ссылка ]
Instagram: [ Ссылка ]
Twitter: [ Ссылка ]
TikTok: [ Ссылка ]
Spotify: [ Ссылка ]
Apple Music: [ Ссылка ]
Deezer: [ Ссылка ]
Soundcloud: [ Ссылка ]
Bookings: info@bouwerbosch.co.za
#BouwerBosch
![](https://i.ytimg.com/vi/ZGgpJYOxgtU/maxresdefault.jpg)