Jay - Is Jy Bang (LIVE)
Jay du Plessis performing in front of a LIVE audience at Qwin Qwa Rula Venue, Polokwane, Limpopo.
Find out more about live events featuring top South African artists over on Qwin Qwa Rula's website: [ Ссылка ]
*A few more uploads coming soon, we're waiting for more incoming media. - Not everything will be uploaded, that's part of the fun ;)
Lyrics:
Kan jy my dan nie vertrou nie?
Het ek jou te seer gemaak?
Ek wil jou nie net so los nie
Ek weet ek het 'n fout gemaak toe jy aan my raak
Sê my is jy bang?
Dat ek jou gaan vang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Sê my is jy bang?
Dat ek jou gaan vang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Lyk my jy wil nie vergeet nie
Ek sien hoe jy terug verlang
Maar ek sal vashou en nie los nie
So baby gee my nog 'n kans om aan jou te raak
Sê my is jy bang?
Dat ek jou gaan vang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Sê my is jy bang?
Dat ek jou gaan vang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
En ek sien jou voor my staan
In 'n droom kom jy weer terug na my
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan
Sê my is jy bang?
Dat ek jou gaan vang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Sê my is jy bang? (Is jy bang?)
Dat ek jou gaan vang?(Jou gaan vang?)
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Ещё видео!