Dry Ice International ([ Ссылка ]) het onlangs deelgeneem aan die Nampo Alfa 2022 Expo in Bothaville.
Die video fokus op vries brand (freeze branding) ([ Ссылка ]), wat nie ‘n pynlike proses is vir die dier nie. Hierdie metode vereis nie vooraf immunisering nie en daar is geen nagevolge vir die dier soos bv. infeksie nie.
Die verskil tussen vries brand, (freeze branding), wat nie skade aan die dier se vel veroorsaak nie teenoor gewone brand, wat die vel baie beskadig, word ook uitgelig aan die hand van ‘n voorbeeld.
Hier word die stappe vir ‘n suksesvolle vries brand proses (freeze branding process) verduidelik.
[ Ссылка ]
Dry Ice International bied volledige vries brand pakkette (freeze branding packages) en al die yster kombinasies (freeze branding irons) aan, wat verkry kan word deur hulle te kontak via hul webwerf. Aflewering word landswyd gedoen.
Inligting oor die Streekskantore van Dry Ice International kan hier gekry word:
Gauteng - [ Ссылка ]
Kwazulu Natal - [ Ссылка ]
Kaap - [ Ссылка ]
Dry Ice International Hoofkantoor se kontakbesonderhede:
259 Vonkprop Straat,
Samcor Park, Silverton, Pretoria
Tel: 012 810 0500
Ещё видео!