Moemin S01E01- Lentedag . Die lente het na Moeminvallei gekom, en Moemin en sy gesin kom uit hul winterslaap. Bo op die Eensame Berge vind Moemin, SnifSnaf en Boe-boe 'n groot tophoed wat hulle huis toe bring. Te groot om gedra te word, gebruik hulle dit as 'n drom, maar dit is eintlik 'n hoed van tower eienskappe, en enigiets wat daarin gegooi word, verander in iets heeltemal anders...
Baie dankie aan Ettien K, laat hy al die episodes bymekaar gemaak, gehou en gedeel het.
Moemin S01E01- Lentedag
Теги
moeminafrikaanstvsnaakskyknetsouth africa osuid afrikaanse tvafrikaanse tvreekssaukseisoen 1sepietelevisieepisodeprogramkinder stories in Afrikaansafrikaanse stories vir kindersafrikaans storiesafrikaans stories vir kindersafrikaanse sprokies verhaleafrikaanse kinder storiesafrikaanse luisterstories vir kinders