In die laaste episode oor verwoesting kyk ons verder na die oorlewing van mense en diere na die Vloed. Wat het hulle geëet? Hoekom het die dinosourusse uitgesterf? Waar kom al die mense vandaan? Waar kom al die sogenaamde rasse (mens-groepe) en tale vandaan? Kom geniet hierdie interessante episode saam met my.
Skakels
Vir boekbestellings, asook die aflaai van ’n gratis Vrae en Antwoorde Hulpbron vir Opvoeders, besoek gerus my webblad by: www.creation-skepping.co.za en druk op ‘Buy’ of ‘Download’
Vir DVD-bestellings (2 gratis per kliënt) asook boekbestellings, besoek ‘Clash of Minds’ se webblad by: www.clashofminds.com en druk op ‘Order’. Die reeks kan ook gratis afgelaai word deur op die ‘Download’ skakel te druk.
Ещё видео!