Email wonderwereldmedia@gmail.com vir volledige Afrikaanse kinderstorie reekse
Subscribe asseblief aan die kanaal vir meer Afrikaanse Kinderstories.
Die tweede episode van Heidi in Afrikaans!
Ons ondervind baie probleme met 'n oorsese maatskappy wat al die Heidi videos van Youtube af haal agv kopiereg, ten spyte van die feit dat dit oorgeklank is. Ek verkoop die hele Heidi reeks in aflaaibare formaat vir 'n admin fooi van R250 (52 episodes). Stuur gerus 'n epos na wonderwereldmedia@gmail.com vir meer navrae of om dit te koop.
![](https://i.ytimg.com/vi/kvrLLYuERJk/maxresdefault.jpg)