Wie van ons het nog nie gevoel om dit uit te roep nie?
🔆 Hoe staan jy op as jy platgeslaan op die vloer lê?
🔆 Hoe lyk iemand wat die lewe oorleef?
🔆 Hoe lyk opstaan – hoop?
🔆 Is daar hoop?
Ons lees 2 Kor 11:23 – 12:10 en Rom 8: 18–39... die getuienis van 'n man wat swaarkry in al sy vorme geken het!
Gaan maak ook 'n draai op ons webblad: [ Ссылка ]
--------------------Video Produksie--------------------
Geskryf en Opgevoer: Ds. Fanie Spamer
Plek: NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein
Video: Jeandré Badenhorst
Klank: Bertian de Jager
Foto:
Termometer Vector deur Vecteezy: [ Ссылка ]
![](https://i.ytimg.com/vi/l-OZzLaYtDI/maxresdefault.jpg)