Wanneer jy weet wie jy is, sal jy weet wat om te doen. Maar wie & wat sien jy in die spieël?
• Sien jy ‘n Meesterstuk of sien jy iets wat in jou oë grens aan ‘n mislukking?
• Wanneer God jou kies, maak dit nie saak wie jou verwerp nie. Jy verteenwoordig nooit jouself nie. Jy verteenwoordig altyd vir God.
Ещё видео!