Ek wil net eers dankie se aan Peer Smit vir die video. Michelle Pistorius vir die fotos en Leo/Spar/Tops Damdoryn Hartebeespoortdam vir die drankies. Ook aan Christo van The Charge Office dat ons sy Bar kon oor neem vir die dag, en dan aan al die kuier mense wat gehelp het om die video moontlik te maak. Ook dankie aan Silvia Marais vir al die paper werk agter die song. Dankie...
Auteurs: J. Golfers / M. Heisman
Publ: BME Songs
Copyright: Berk Music Productions
Singer: Armand Hofmeyr
Publisher: David Gresham Music
Song: Jägerbombs
![](https://i.ytimg.com/vi/x1BuDtcyPsQ/mqdefault.jpg)